|
Welkom by Maranataland Kinderklub!
Vir slegs R45 per maand kry jy:
Dit bestaan uit: DVD's vir 'n dvd speler met 3 stories en 'n musiekvideo op. Oom Karoolus en Lente kuier saam in die kuierhoekie en vertel wonderlike stories oor Koning Jesus!
CD's vir die cd speler met 4 van ons stories op! Hierdie cd is ook interaktief vir die rekenaar,
en daarop is oa 'n speelhoekie, 'n ouerhoekie, 'n verjaarsdaghoekie en nog vele meer!!
EN HIER'S SO 'N BONUSSIE!! SKRYF IN EN ONTVAG 'N GRATIS DVD VAN OOM KAROOLUS
EN LENTE WAT BESTAAN UIT 18 STORIES MET ELKEEN ONGEVEER 3 MINUTE LANK!!
Betaalmetodes:
U kan 'n debietorder vorm hier aflaai. (Die vorm sal in 'n nuwe venster oopmaak. Gaan na 'File -> Print'.
Maak dan die venster toe. Vul die vorm in en faks na: 0866 250018)
|