|

Prys: R120
|
In die Begin
In die Begin is Oom Karoolus en Lente se
eerste rekenaarspeletjie, wat handel oor die 6
skeppingsdae. Kinders leer op 'n speel-speel
manier wat op elke dag geskape is, terwyl
vaardighede soos wiskunde, hand-
oogkoordinasie, assosiasie en vele meer
beoefen word.
18 pretaktiwiteite vir die rekenaar.
6 uitdrukaktiwiteite wat by elke dag pas.
6 Nuwe liedjies.
A3 inkleurplakkaat.
Hope fotos! Nog baie verrassings!
|